Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

[DOWNLOAD] "Help! Daar's ’n Stoof in my Kombuis" by Annabel Frere ~ Book PDF Kindle ePub Free

Help! Daar's ’n Stoof in my Kombuis

πŸ“˜ Read Now     πŸ“₯ Download


eBook details

  • Title: Help! Daar's ’n Stoof in my Kombuis
  • Author : Annabel Frere
  • Release Date : January 28, 2012
  • Genre: Methods,Books,Cookbooks, Food & Wine,
  • Pages : * pages
  • Size : 10917 KB

Description

Begin by die grondbeginsels en leer hoe om indrukwekkende dog bedrieglik maklike maaltye voor te berei – Help! Daar's ’n stoof in my kombuis is die ideale wegspringplek vir die kombuisgroentjie.
Hoofsaaklik ’n kookboek vir skoolverlaters en jong volwassenes, bevat Help! Daar's ’n stoof in my kombuis meer as 170 resepidees en wenke hoe om te werk te gaan om heerlike, voedsame maaltye voor te berei wat jou sak pas. Die resepte wissel van basies tot indrukwekkend, maar almal is redelik vinnig en maklik om te maak. Sommige resepte bied verskeie opsies, soos quiche-vulsels, om in verskillende smake te voorsien en die ontluikende kok se repertoire uit te brei.
Help! Daar's ’n stoof in my kombuis neem begroting in ag en gebruik hoofsaaklik laekoste-items en, waar moontlik, ’n minimale hoeveelheid bestanddele. Daar is wenke oor hoe om tyd, energie en elektrisiteit te bespaar asook enkele wenke hoe om kookblapse te herstel.
Gewapen met net ’n koppie, ’n teelepel, ’n eetlepel en die bereidwilligheid om te leer, is Help! Daar's ’n stoof in my kombuis al wat nodig is om ’n kombuisfoendie te word.


Free Download "Help! Daar's ’n Stoof in my Kombuis" PDF ePub Kindle


Post a Comment for "[DOWNLOAD] "Help! Daar's ’n Stoof in my Kombuis" by Annabel Frere ~ Book PDF Kindle ePub Free"