Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(DOWNLOAD) "Help! Ek kry Gaste vir Ete" by Annabel Frere # Book PDF Kindle ePub Free

Help! Ek kry Gaste vir Ete

πŸ“˜ Read Now     πŸ“₯ Download


eBook details

  • Title: Help! Ek kry Gaste vir Ete
  • Author : Annabel Frere
  • Release Date : January 03, 2018
  • Genre: Cookbooks, Food & Wine,Books,Methods,
  • Pages : * pages
  • Size : 231844 KB

Description

’n Geslag jong volwassenes het Help! Daar’s ’n Stoof in My Kombuis, Annabel Frere se eerste kookboek, leer ken, is mal daaroor en afhanklik daarvan. Dieselfde geslag het die jong beroepslui geword wat nou op ’n ietwat meer gesofistikeerde vlak moet onthaal. As skrywer het Annabel al hierdie stadiums met haar eie dogters meegemaak, en sy het weer eens smaaklike en relatief eenvoudige resepte vir geleenthede saamgestel – van onbeplande samekomste tot goedgeorganiseerde geleenthede. Groot klem word op goeie beplanning gelΓͺ, asook kos wat vooraf berei kan word sodat die kok soveel tyd moontlik aan sy of haar gaste kan bestee, pleks daarvan om die dag in die kombuis deur te bring. Aandag word ook gegee aan tekstuur en aanbieding, met heelwat wenke en voorstelle oor moeitelose onthaal. Waar disse dalk meer ingewikkeld lyk, is Annabel uitstekend daarmee om die misterie te ontsluit. En natuurlik is geen partytjie volledig sonder die regte vloeibare begeleiding nie. Dus is daar ’n hoofstuk oor ’n verskeidenheid skemerkelkies, met en sonder alkohol.


Download Books "Help! Ek kry Gaste vir Ete" PDF ePub Kindle


Post a Comment for "(DOWNLOAD) "Help! Ek kry Gaste vir Ete" by Annabel Frere # Book PDF Kindle ePub Free"